Arsenaal (2002)
Created by Jan Scholtz
Episodes
Episode 1ArsenaalDegenaar bevind homself in ‘n lewensbedreigende situasie wat nie net sy lewe, maar ook die van sy gesin in gevaar stel.
Episode 2Episode 2‘n Vreemdelinge met ‘n boek vol rekords van misdade van sindikate maak ‘n afspraak met die redakteur van ‘n koerant om die hele spul aan die lig te bring.
Episode 3Episode 3Degenaar en Addie word gesoek deur die polisie vir ondervraging. Jack se veiligheid is een van die vele bekommernisse.
Episode 4Episode 4‘n Anonieme e-pos oor Niemoller and Transworld maak groot opskudding by die koerante, minister asook by die polisiekantore.
Episode 5Episode 5Na afloop van die aanklagte teen Niemoller, reël hy‘n persverklaring om sy saak te verdedig.
Episode 6Episode 6Degenaar en sy gesin word ontvoer. Verdere opnames verbind Nuusblad koerant met die van Niemoller se aanklagtes.
Episode 7Episode 7Degenaar, Addie en die kinders is gelukkig veilig onder die beskerming van die polisie. ‘n Benoude Niemoller soek hulp by ‘n neuroloog.
Episode 8Episode 8Combrink kry dit reg om twyfel tussen Addie en Degenaar te ontwikkel wat veroorsaak dat Addie agterdogtig raak oor Degenaar.
Episode 9Episode 9Die polisie reik ‘n kennisgewing uit vir die in hegtenis name van Addie terwyl Potgieter raad soek by hoër owerhede om Lindeque te verbind aan die Transworld misdade.
Episode 10Episode 10All 10 episodes
Cast & Crew
Similar titles























