Een Keer Om Die Son (2024)
Created by Ivan Botha, DonnaLee Roberts
Episodes
Episode 1JanuarieNew Year's Eve, the van Wyk family gathers. Everyone is there except Ruan, who again chooses work over his family. The party ends with a shocking announcement, and weeks later tragedy strikes the family.
Episode 2FebruarieRuan sukkel om kop bo water te hou en vra Amé om te help met Lani se boedel. Wanneer Leandri met haar oor E Maree deel, is daar meer vrae as antwoorde. SAGE se uitstalling is ’n sukses, maar kom teen ’n prys.
Episode 3MaartMarkus word 18 en kry 'n werk by die galery. Ruan is terug by die werk. Joshua sukkel om sy skuldgevoelens weg te steek, en Amé delf dieper in Lani se verlede. Amé vind die waarheid oor SAGE uit.
Episode 4AprilElma verras die gesin met 'n vreemde Paasdinee, en konflik borrel om die Van Wyks se tafel. Markus sukkel om sy dubbele lewe weg te steek, en Leandri se hart is gebreek.
Episode 5MeiAmé soek redes om nie te skei nie. Ruan pak Lani se goed op. Elma laat vaar die verlede om 'n vliegtuigkaartjie vir haar toekoms te kan bekostig. Markus se geheim word onthul.
Episode 6JunieSophia beplan 'n partytjie vir Lani. Salie maak Elma bang oor Peru toe gaan. Amé tree in om met Ruan en die kinders te help. Ruan bereik breekpunt wanneer Sophia se fantasiewêreld te ver gaan.
Episode 7JulieRuan takes it too far when he blames a patient's husband for her death. Sebastian throws Elma a farewell party as she leaves for Peru. Joshua hopes to win Amé's heart again with a renewal of their wedding vows.
Episode 8AugustusRuan soek desperaat antwoorde by Lani se pa in die tronk. Leandri ontdek ’n donker geheim in haar ma se kweekhuis. Markus verval in depressie noudat sy droom om ’n danser te word besig is om in duie te stort.
Episode 9SeptemberDie Van Wyks is op breekpunt. Leandri weier om terug te gaan huis toe. Sebastian is op pad na Peru. Amé vind die moed om 'n prokureur te sien en Ruan vind meer uit oor Lani se verlede en seer.
Episode 10OktoberRuan bid vir ’n wonderwerk langs Leandri se hospitaalbed. Amé tree in en Markus praat vir die eerste keer oor sy woede en seerkry. Elma en Sebastian ontvang skokkende nuus, en Sophia beplan ’n begrafnis.
Episode 11NovemberAmé moet die ooreenkoms met Tokyo red, terwyl sy haar laat gaan. Salie het planne om Elma te help om die siekte te beveg. Ruan is terug in die hospitaal met 'n unieke geval.
Episode 12DesemberAll 12 episodesEen jaar later lyk die Van Wyks heel anders. Dis Kersfees en Nuwejaar. Ruan en die kinders neem Lani se staproete aan. Amé is by 'n kruispad. Elma en Sebastian kondig iets groots aan.
Cast & Crew
Similar titles


























