Konings (1992)
Created by Paul C. Venter
Episodes
Episode 1Hoeveel Brandewyn Is In 'n Pond?Dis 1945, kort voor die vredesverklaring. Ons ontmoet Dolf Groenewald, 'n jong seun wat toebroodjies verkoop om homself en sy ma te onderhou. Hy glo dat sy pa weg is om in die oorlog te veg, maar in werklikheid was hy in die tronk saam met sy twee vennote in misdaad, Jollyboy Roodt en Sid Keyser. Die drie mans word vroeg vrygelaat en Jollyboy keer onverwags terug huis toe – net om sy vrou, die glansryke Joey, saam met sy broer Stoffel in die bed te kry.
Episode 2'n Hartseer Tyd vir DolfPieter Groenewald sukkel om werk te kry, terwyl Sid en Jollyboy saamspan. Dolf wat steeds sy sandhekse verkoop, kry 'n nuwe idee om sy besigheid te vergroot
Episode 3Roodt Maak 'n ProposieNa Elsie se dood, konfronteer Pieter Groenewald Jollyboy oor die verlede. Hy blameer Jollyboy dat hy in die tronk opgesluit was.
Episode 4"Jy Kan Mos nie Speel nie"Dolf het nog al die jare die vlieër gehou wat oom Tally vir hom gemaak het. Hy het nooit gespeel nie omdat hy net besigheid op sy brein het.
Episode 5DerdepoortWat lê vir Rika, Herman en Dolf voor as Frans en Sid aanhou met wat hulle doen?
Episode 6Nie Net Een Koskar NieKoos Bensien se raad was goeie raad om terug te gee aan die wie hom gehelp het, maar dink toe dat Dolf se idee verregaande is.
Episode 7SuperspaarDolf kry dit uiteindelik reg om Koos te oorreed om ’n vennoot te word. Almal is opgewonde oor die nuwe begin.
Episode 8Sy Naam Was WillemDinge draai in ’n verkeerde rigting wanneer Herman vir Darky vra om sy kar te leen en Darky dan met sy motorfiets moet ry.
Episode 9Dieselfde DagIs dit ware liefde of is dit iets anders dat Dolf op trou staan op die dag wat Herman bestuurder word.
Episode 10Die Tweede SupersparDie opening van ’n nuwe Superspaar, die troue en wittebrood en dan ook Joos wat nie kon wen nie.
Episode 11Kleinkinders
Episode 12"Smallfly"
Episode 13Is Jy Gelukkig?
Episode 14Paniek by Superspaar
Episode 15Vir James
Episode 16Die Neefs
Episode 17Moenie Nog 'n Herman Word Nie
Episode 18Bekommerde Ouers
Episode 19Spyker is Uit Lit Uit
Episode 20Ek Het Dolf Ook Lief GehadAll 20 episodes
Cast & Crew
Similar titles



























