Getroud Met Rugby (2009)
Created by Hanli Rolfes, Deon Opperman
Episodes
Episode 1Episode 1Die manne speel rugby...die vrouens speel die game! Hierdie nuwe kykNET-drama fokus op die intriges, verhoudings, skandale, huwelike, seksuele awenture, aspirasies en rugby-politiek agter die skerms en in die slaapkamers van vier ‘rugby-paartjies’ waarvan die manne op provinsiale vlak speel. Hulle span se naam: Die Stryders. Maar terwyl die manne rugby speel, is die vrouens besig met wedstryde van hulle eie, want die manne is getroud met rugby en die vrouens is getroud met die manne wat getroud is met rugby…en rugby is a jaloerse vrou! Inderdaad, hulle word nie verniet rugby-weduwees genoem nie. Daar is die uiters sexy Kiki (Hanna Grobler), wat ‘n plan het om vir haar ‘n rugbyheld te vang, en daardie man is ster-vleuel en playboy Fafa Betltrame (Altus Theart) – min weet hy dat sy haar oog op hom het. Teenoor Kiki is daar die klein teef Driekie (Ciske Kruger) wat enige iets sal doen om haar voorspeler, Dries (Garth Collins), wie se lewe sy met haar jaloesie en geldgierigheid hel maak, te hou. Abi Arendse (Stacey Koma) is die verwaande sepiester getroud met rugbyheld Brendan Storm (Marlon Roelfze) en met hierdie twee celebs in dieselfde huis spat die vonke gedurig. En wat sou ‘n drama oor rugby wees sonder die kaptein, Reinhardt Bekker (Henre Pretorius) wie se Oupa (Ryno Hattingh) hom van kleins af gedwing het om rugby te speel en nog steeds dit doen teen die wil van Reinhardt se vrou, Inge (Corine du Toit).
Episode 2Episode 2
Episode 3Episode 3
Episode 4Episode 4
Episode 5Episode 5
Episode 6Episode 6
Episode 7Episode 7
Episode 8Episode 8
Episode 9Episode 9
Episode 10Episode 10
Episode 11Episode 11
Episode 12Episode 12
Episode 13Episode 13
Episode 14Episode 14
Episode 15Episode 15
Episode 16Episode 16
Episode 17Episode 17
Episode 18Episode 18
Episode 19Episode 19
Episode 20Episode 20
Episode 21Episode 21
Episode 22Episode 22
Episode 23Episode 23
Episode 24Episode 24
Episode 25Episode 25
Episode 26Episode 26All 26 episodes
Cast & Crew
Similar titles


























