Parys, Parys (2012)
Episodes
Episode 1Episode OneJan Kleynhans het moeilikheid. Daar’s al maande lank ‘n slaggat reg voor sy huis en dis nie hoog op die munisipaliteit se prioriteitslys…
Episode 2Episode TwoElsa Kleynhans is gedaan. Haar man Jan snork haar uit die huis uit en sy’s vasberade om die probleem eens en vir altyd die nekslag toe te dien.
Episode 3Episode ThreeDis amper kerkbasaar en die Kleynhans-huishouding is in rep en roer. Oom Tjoppie gaan weer afslaer wees op die veiling.
Episode 4Episode FourNie Jan of JJ het lus nie, maar op Elsa se aandrang gaan hulle op ‘n pa-seun-visvangnaweek om mekaar beter te leer verstaan.
Episode 5Episode FiveDie krag gaan af, want die rekening is nie betaal nie. Jan huur ‘n kragopwekker ten duurste, maar dit kan ongelukkig net een prop laat werk.
Episode 6Episode SixOp die vooraand van sy ouers se 20e huweliksherdenking het JJ sy roeping gevind: rofstoei. Elsa weet baie van die nare sportsoort…
Episode 7Episode SevenDanksy Tjoppie wat hom voorhou as elektrisiën, skok die krane ‘n mens nes jy daaraan vat. Boonop is daar ‘n slang iewers in die huis.
Episode 8Episode EightJan se broer, Andries, wat nou in Nieu-Seeland woon, kom al die pad vir ‘n rugby reunie en irriteer Jan tot in die afgrond …
Episode 9Episode NineJJ se ondernemingsgees bereik ‘n absolute hoogtepunt wanneer hy verskeie besighede gelyk probeer bedryf.
Episode 10Episode TenTjoppie kruip doodbenoud by die Kleynhanse weg, want hy het antie Bettie se trourok wat sy al die jare gebêre het, laat wegraak…
Episode 11Episode ElevenDie resessie druk en die Kleynhanse moet spaar waar hulle kan. Jan reken Elsa sal haar winkel moet toemaak, maar Elsa het ‘n plan…
Episode 12Episode TwelveFransie is amper 16 en Elsa beplan ‘n behoorlike partytjie vir haar dogter. Nie dat Fransie te ingenome is nie…
Episode 13Episode ThirteenAll 13 episodesElsa gaan ‘n naakstudie-klas hou met ‘n regte, egte model. JJ en Kleinkoos is diep teleurgesteld toe hulle hoor dis ‘n ‘Super-Size”-model wat waarskynlik erg oorgewig is…
Cast & Crew
Similar titles



















