Lui Maar Op, Belinda (2019)
Created by Marcel Spaumer
Episodes
Episode 1Episode 1Annetjie wil hê Ian moet een van haar oudleerlinge aanstel en Belinda word deur haar oorle man se skelmpie gedagvaar. Ian moet die moed bymekaarskraap om sy vrou oor die vingers te tik.
Episode 2Episode 2Belinda besef Annetjie raak al dower en dwing haar om 'n gehoorapparaat aan te skaf, Ian lieg homself in 'n hoek in en Dirkie sukkel met die skoner geslag.
Episode 3Episode 3Twee snobistiese vriendinne uit Belinda se "vorige lewe" daag op en Belinda gee voor dat sy die winkel besit. Frans gee vir Dirkie 'n paar plaasoefeninge om spiere te bou.
Episode 4Episode 4Ten spyte van Annetjie se waarskuwings weier Belinda om te aanvaar dat sy haar bril konstant móét dra en maak 'n fout in die winkel. Annetjie neem dit op haarself om Frans reg te dokter.
Episode 5Episode 5Belinda vind stoute briewe tussen Maggie se goed en lees dit skaamteloos terwyl Frans waarsku dat sy die slapende honde moet los. Annetjie probeer vir Dirkie liefde vind...
Episode 6Episode 6Maggie en 'n aantreklike bouer daag by die winkel op en Annetjie kry snuf in die neus. Intussen draai 'n meisie vir Dirkie om haar pinkie en Belinda verlang na haar verlore roem.
Episode 7Episode 7Belinda hoor 'n sepie is opsoek na 'n 'ouer aktrise' en besluit dis nou of nooit. Ian probeer sy hoogtevrees oorkom en Annetjie is jaloers op Belinda se verhouding met Frans.
Episode 8Episode 8Almal kla oor hoe hard hulle werk en Ian implementeer 'n strategie uit sy nuwe boek "Beter Baas, Beter Klaas". Almal ruil rolle om...
Episode 9Episode 9Almal is bekommerd omdat Frans siek is. Ian weet nie hoe om vir Maggie te sê sy dra te veel parfuum nie en Dirkie ontmoet 'n nuwe meisie, maar daar's 'n slang in die gras.
Episode 10Episode 10Annetjie word vervang as organiseerder van die winkel se verjaarsdagpartytjie en Belinda neem oor. Almal moet bontstaan om hierdie visie te verwesenlik, maar gaan alles volgens plan verloop?
Episode 11Episode 11Frans maak reg vir 'n kuiertjie saam met Klein Frans en sy meisie, maar die kuiertjie versuur gou-gou as Klein Frans aankondig dat hy gaan trou én die plaas wil verkoop.
Episode 12Episode 12Maggie neem die bestuur van die winkel oor terwyl Ian weg is met besigheid, maar Annetjie staan haar man en mobiliseer die troepe. Dirkie dink hy hou dalk van Nicol.
Episode 13Episode 13All 13 episodes
Cast & Crew
Similar titles





















