Lielieveld Home (2019)
Episodes
Episode 1Episode 1Huis Lelieveld, die tuiste van brille en pille, word op sy kop gekeer wanneer Martha Goosen by die oord intrek. Sy veroorsaak groot huismoles by die Louw's...
Episode 2Episode 2Toe Blaartjie besluit dis tyd dat Brand die 'Banting dieet' volg, is dit nie lank voor sy almal in die oord op hol het oor die stank van blomkool wat in die lug hang nie.
Episode 3Episode 3When pastor Drive Fleur personally reigns over a petition she arranged, Fleur gets second thoughts. She convinces the priest to go out for a meal with her as she is paying for it.
Episode 4Episode 4Gielie maak geld deur die oord se tannies se toonnaels te versorg. Spanner gril hom dood aan die gedagte om aan ander se voete te raak, aangesien hy nie eers sy eie toonnaels kan knip nie.
Episode 5Episode 5Molly is deeply unsettled when she hears that Wors must go to Sun City to attend his work's annual conference. She thinks it is just a reason to go drinking.
Episode 6Episode 6Wors is in big trouble after he returns home from his four-day conference. Molly is angry, and no flowers or chocolates can convince her he is sorry, especially not cheap flowers.
Episode 7Episode 7Dominee Droel het probleme wanneer 'n ouderling 'n klagte indien oor ongeruimdhede in die oord se verjaarsdagfonds. Molly, wat lank dokter Proctor se boeke gekook het, het 'n oplossing...
Episode 8Episode 8'n Baksteen deur Fleur se voorhuis venster het die oord in rep en roer. Wors se werk stel 'n vrou as verkoopsdame aan - hy raai Gielie aan om liewer nie vir Molly daarvan te vertel nie.
Episode 9Episode 9Huis Lelieveld se ontvangs val uitmekaar toe Koekie vir drie dae Bloemfontein toe gaan om aan 'n kompetisie deel te neem. Ds Droel voel verlore sonder haar en moet self bontstaan...
Episode 10Episode 10Molly must maintain the peace between Martha and Blaartjie, and comes uo with a good idea that helps them endure one another. And Wors forgets to tell Molly about something Loslyf Lola said to tell her...
Episode 11Episode 11Priest Droel is not sure of what he should do every time the media creates an uproar with a story about him, but luckily Molly can give advice from her experience with Doctor Proctor.
Episode 12Episode 12Dominee Droel het sy hande vol toe die inwoners besluit dis tyd om hulle testament in orde te kry. En Fleur het 'n baie persoonlike probleem wat sy met Matrone Molly kom bespreek.
Episode 13Episode 13All 13 episodesSpanner scares himself when he hears Matrone Molly and Priest Droel trapped in the office with a half jack. Martha gets a warning after she breaks rules of the resort.
Cast & Crew
Similar titles



















